Aanlyn betaling met kaart of EFT
Hier kan jy veilig aanlyn betaal met jou debiet- of kredietkaart.
Of jy kan 'n blits-EFT maak.
​
- Elke toer se deposito word hier aangedui. Maak asseblief seker jy betaal die regte bedrag.
​
DEPOSITO PER PERSOON:
- Turkoois Kus 2025 - R6000 per persoon
- Viëtnam 2025 - R6000 per persoon
- Marokko 2025 - R6000 per persoon
- Douro Riviervaart 2025 - R7000 per persoon
- Donau Riviervaart 2025 - R7000 per persoon
- Kersmarkte en Andre Rieu 2025 - R7000 per persoon
- Slowenië & Kroasië 2025 - R6000 per persoon
- Turkye 2025 - R6000 per persoon
- Italië 2025 - R6000 per persoon
​
​
Jy kan ook 'n gewone EFT maak:
​
Bankrekening: Marius du Plooy Toere
Absa tjekrekening 4059839026
Takkode 632005
Gebruik jou VAN & TOERNAAM as verwysing. En stuur asb die bewys van betaling na: duplooy@global.co.za
​
​
Marius du Plooy
Skakel my by:
Cell: 083 787 1234
E-pos: marius@fundipro.co.za
Elke toerlid moet eers 'n besprekingsvorm voltooi. As jy of jou reis-genoot nog nie het nie, kliek hier om die vorm in te vul.